Stilbaai Bouers

Posted by Garden Route Contractors on

Die firma is in 2002 gestig deur Marlise Beckett wat haar ingestudeer het in bou-konstruksie en NHBRC-status behaal het. Saam met haar seun Will, wat ‘n graad in boukunde behaal het, sorg hul vir ‘n firma met uitstaande gehalte werk wat as Stilbaai Builders bekend staan.

Alhoewel hul Afrikaans talig is, is hul vol tweetalig en deel ook in Engels indien die kliënt dit verkies.

‘The heart of our business is to supply the best quality and dependable service, always keeping in close contact and delivering regular progress reports to update our clients and involve them in the processes via telephone, email, photos and videos.

We make sure that we clearly communicate with all parties involved and keep you up to date with the progress of building projects through regular photographs and reports via email.

Ons het twee spanne wat mekaar aanvul: Stilbaai Builders se bouspan doen die fisiese bouwerk (natwerk) en Stylish Homes se bouspan is verantwoordelik vir die afronding en spesiale effekte met kombuise; vloere en badkamers waarin hul onderleg is binnenshuis. Ons kan dus vir u van die fondasie tot by die voltooide proses self doen, sonder om van sub-kontrakteurs gebruik te maak. Ons bou dikwels vir kliënte wat ver bly en hul vertroue in ons plaas deur slegs gebruik te maak van foto’s en verslae via die epos en wat dan slegs die sleutel in hul hand ontvang nadat die huis voltooi is.

Marlise Beckett Stilbaai Builders

Marlise Beckett

OWNER & PROJECT MANAGER

Marlise is the founder of the company and her ethical leadership, experience, creative and artistic abilities are invaluable to the success of the business. Clear communication and keeping clients who often live far away or overseas totally in touch and informed on progress is a cornerstone of her management style and reputation.

Stylish Homes Stilbaai - Building Team

Our Diligent Team

SUMARIE ODENDAAL
BOU-REKENKUNDIGE EN SEKRETARESSE

Sumarie is al 17 jaar by ons werksaam in die kantoor. Sy meet al die planne op en doen die bou-rekenkundige werk sodat ons vir u inklusiewe kwotasies kan gee. Sy is voltyds in ons kantoor en doen ook al die sekretariële werk. U kan altyd kontoor-ure direk met haar in verbinding tree as u nie vir Marlise in die hande kry nie.

ERNEST NIENABER
VOORMAN EN AFLEWERAAR

Ernest sorg dat al die materiaal betyds op perseel kom en doen berekenings van wat die volgende dag aangekoop moet word. Hy kyk ook dat die bouwerk op perseel reg gedoen word.

Stylish Homes Stilbaai - Building Team

Our recipe for success lies in our dedicated and full-time building team; we seldom make use of sub-contractors as we have in-house the practical experience and skills to deliver every aspect of construction, as well as finishes.


Share this post



← Older Post Newer Post →